Xanthe is in die Amazone om haar vriendin se troue af te neem. Die oomblik wat sy in Bence se oerwoudgroen oë kyk, raak haar knieë lam. Wanneer hulle egter in mekaar se geselskap is, spat die vonke behoorlik ...
Publication
2016
Pages
128
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.