Waag en wen

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Waag en wen

R
Renda de Waal-Fourie

Sy gaan alles moet waag om sy hart te wen ...

Katryn kan nie verstaan waarom almal in haar lewe mal is oor Daniël

Roux nie. Ja, hy is aantreklik, maar dis al. Sý wil meer in ’n man sien as net sy mooi gesig, sy gespierde lyf en sy gladde mond.

Stadigaan begin sy tog besef dat Daniël anders is. Maar afgesien van die skade wat sy aangerig het met haar aanvanklik bevooroordeelde houding teenoor hom, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie. Sy het mos al voorheen haar vingers verbrand. En nou beskuldig Daniël haar dat sy met sy gevoelens speel. Daar blyk geen einde aan die spanning tussen hulle te wees nie.

Katryn moet besluit of sy die moed het om haarself bloot te stel deur met vertroue ’n nuwe verhouding aan te knoop.

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites