Waar die spoke sing

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Waar die spoke sing

R
René van Zyl

Eleanor Lindeque is ’n geskeide uitgewer, maar haar droom is om skrywer te wees. Toe die aantreklike hotelmagnaat Oliver Montgomery haar vertel dat sy oorlede oupa en Eleanor se confidant vir haar landgoed in Engeland nagelaat het, besef sy dat dit die perfekte tyd is om haar drome na te streef. Behalwe dat dié landgoed ’n ou kerk met ’n begraafplaas is waar Oliver se eie spoke nog wegkruip, hy duidelik nie in haar belangstel nie, en haar glad nie vertrou nie. Sy het ook ’n paar spoke uit haar verlede wat sy in die gesig moet staar voordat sy ’n toekoms saam met Oliver kan hê. Sy familie maak ook nie die situasie makliker nie. Sy broer is ’n berugte casanova en dit lyk asof sy ma vir Oliver haat. Waarvoor het sy haarself ingelaat?

Publication

2020

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites