Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy hê? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander …
Die vierde en laaste boek in die reeks.
Publication
2021
Format
Epub
Publisher
Pan Macmillan South Africa Children's Books
Excerpt
Illustrator
Gwendolene van der Merwe
There are no reviews for this book yet.