Simoné hou daarvan dat dinge presies volgens haar plan verloop en haar aangetrokkenheid tot Wessel Barendse verloop glad nie volgens planne nie. Veral met haar peetma wat probeer Kupido speel. Maar een van Wessel se glimlagte en haar stomme hart val is sy hande.
Publication
2019
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.