Isla het dalk ’n bietjie te ver gegaan om haar identiteit te verbloem. En hier in die idilliese Mosambiek moet sy vir ’n baie spesiale man sê hoe sake staan. Of steek hy dalk ook iets weg?
Publication
2012
Pages
113
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.