Watter Slang is dit?

Available formats:

Log in to add

Watter Slang is dit?

J
Johan Marais

Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke van slange in elke groep. ’n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreëls vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.

Publication

2017

Pages

96

Format

Epub

Publisher

Struik Nature

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites