Wêreld van wolwe 3: Derde mag

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Wêreld van wolwe 3: Derde mag

#3 Derde mag

F
Fanie Viljoen

“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ookskiet. Wag maar, daardie dag kom.”Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wildie seun terughê. Of Joshua gaan sterf.Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?Hoe is sy ma werklik dood?Wat is die derde mag?

Publication

2022

Pages

196

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Wêreld van Wolwe

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites