Wian en die Viking-swaard

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Wian en die Viking-swaard

N
Nerine Ahlers

Bosman is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa daar moet werk. Gelukkig kom sy pelle saam. Bosman is darem opgewonde oor een ding. Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings ONTMOET?!
Hoe moet hy terugkom in Parys in die huidige tyd? Hoe maak hy seker hy beland nie onder die swaard van ’n Viking nie?
Lees saam aan hierdie wegholrit van ’n avontuur!

Publication

2024

Pages

144

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites