Gabi het op skool vir Reuel afgeskryf as ’n nerd. By hul reünie twintig jaar later is die nerd nie meer ’n nerd nie, maar ’n aantreklike man vol selfvertroue. Een wat haar leer om te waag vir die liefde. Maar sal hy haar kan vergewe?
Publication
2018
Pages
115
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.