Steyn het geglo Louisa is dood kort ná haar geboorte maar moes met ’n skok besef Louisa leef nog toe sy een dag onverwags voor haar drumpel staan. Hierdie is ’n verhaal van vergifnis, versoening en keuses van die hart.
Publication
2020
Pages
304
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
SuperRomanza
There are no reviews for this book yet.