Kristien vergesel vir Derek Rubenstein en sy gesin na Switserland om ’n Kersfeesartikel vir haar werk te skryf. In ’n berghuis ontdek sy die rede vir Derek se antagonisme jeens Kerstyd en kan hulle sprokie as ’n paartjie uiteindelik begin.
Publication
2015
Pages
129
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.