Wrok

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Wrok

B
Beyers de Vos

Een stad. Vyf mense. Wraak se bloedspoor. die slagoffer en sy suster

Freya Rust glo sy weet alles van haar tweelingbroer Ben, maar wanneer hy vermoor word, besef sy sy lewe was vol geheime. Sy is vasberade om sy dood te wreek, al kos dit wat. die onderwyser

Rugby-afrigter meneer Oktober het sy hande vol met sy wilde tienerdogter, maar dit is sý duister verlede wat by hom spook wanneer hy snags in Pretoria met ’n gelaaide vuurwapen ronddwaal. die dwelmhandelaar

Slick se wrede mentorskap by Mama Afrika leer hom moord en mag loop hand aan hand. Hy regeer sy dwelmkoninkryk met ’n ystervuis. die speurder

Benjamin Rust se moordsaak land op inspekteur Nolwazi Mngadi se lessenaar. In die korrupte slangnes van ’n polisiestasie in Pretoria begin sy met haar ondersoek.

Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? En wat is vergelding se prys?

Wrok breek die misdaadroman se reëls en werp lig op die morsige gevolge van verdriet, woede en wraak.

Publication

2018

Pages

280

Format

Paperback

Publisher

Penguin Books (South Africa)

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites