Zackie Mostert en die fantastiese fliek

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Zackie Mostert en die fantastiese fliek

J
Jaco Jacobs

Zackie en Vincent is BAIE opgewonde!

Hulle gunsteling-aksieheld maak ’n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel!

Zackie en Vincent kan nie wag om vir ’n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag ’n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool – en hy kan KARATE doen!

Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie ’n kans om ’n rol in die fliek te kry nie ...

Publication

2019

Pages

48

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Zackie Mostert

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites