Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante

Available formats:

Log in to add

Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante

J
Jaco Jacobs

Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ... Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan kamp nie. Maar van die begin af loop dinge skeef. Iemand hou aan om simpel poetse te bak. En boonop word daar stories vertel oor ’n nare gedaante wat in die bosse by die kampterrein rondsluip ...

Publication

2013

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Zackie Mostert

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites