’n Lentedans? JIG! Wie wil nou die hele aand lank na SIMPEL musiek luister en met SIMPEL meisies dans? Maar dan bak iemand ’n NARE poets op Zackie ... en die hele skool se meisies is WOEDEND vir hom!
Publication
2014
Pages
48
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Alex van Houwelingen
Collection
Zackie Mostert
There are no reviews for this book yet.