Die hele skool is opgewonde omdat die bekende sangeres Jenny Jay ’n konsert daar gaan hou en haar nuwe musiekvideo daar gaan verfilm. Maar dan verdwyn Jenny Jay se duur halssnoer – en iemand dink Vincent het dit gevat. Zackie besluit hy gaan sy lyf speurder hou en Vincent se onskuld bewys.
Publication
2017
Pages
31
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Collection
Zackie Mostert
There are no reviews for this book yet.