Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent besluit om ’n lekker grillerige SPOOKSTORIE-AAND te hou! Hulle kamp in die tuin uit en lees stories wat jou HARE SAL LAAT RYS. Maar dan gebeur daar iets ... Iets wat die hele skool laat dink Zackie en Vincent is twee bangbroeke ...
Publication
2013
Pages
64
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Collection
Zackie Mostert
There are no reviews for this book yet.