Die skoolkoor gaan binnekort op ’n fantastiese kamp. Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Maar dan vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp. Boonop begin Anton hulle terg. Maar dan kry Zackie, Vincent en ’n paar van die koorkinders ’n plan om vir Anton ’n stink les te leer ...
Publication
2017
Pages
31
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Zackie Mostert
There are no reviews for this book yet.