Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag

J
Jaco Jacobs

Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ’n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan ’n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou — en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG! Hierdie is die twaalfde boek in die baie gewilde Zackie Mostert-reeks. Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, kulkunsies doen of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom — waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, en sy hond, Frankenstein.

Publication

2015

Pages

34

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Illustrator

Alex van Houwelingen

Collection

Zackie Mostert

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites