Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies

Available formats:

Log in to add

Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies

J
Jaco Jacobs

Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie … Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends … Zackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf … oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedeeg! EKSTRA! Bak jou eie grillerige goggakoekies! Resepte agterin die boek! Kinders is versot op Zackie Mostert se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, kulkunsies doen of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom — waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, en sy hond, Frankenstein.

Publication

2014

Pages

52

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Collection

Zackie Mostert

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites