Z-A-K: Die avonture van Lionel Afrika

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Z-A-K: Die avonture van Lionel Afrika

T
Theresa van Baalen

Die dag toe die aliens gekom het, het doodgewoon begin. Lionel Afrika sou daardie oggend nooit kon raai dat hy en sy beste vriend, Mitch, teen die aand op ’n ruimtereis sou gaan nie. Nog minder het hy geweet dat hulle paaie baie ure later sou skei, en dat hy alleen op ’n vreemde plek in die middel van die kosmos sou agterbly. Maar gelukkig is hy nie heeltemal alleen nie. Grol en Slom, die twee Anuras wat hom aan brulpaddas herinner, ontferm hulle oor hom en maak dit hulle missie om hom te beskerm. Hulle sal nie rus voor hy sy vriende weer gevind het nie. En so begin die grootste avontuur van Lionel se lewe!

Publication

2021

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Z-A-K

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites