Zandi droom van die groot blou oseaan en helderbont visse. Op ’n dag kry sy ’n spesiale geskenk, wat lei na ’n avontuur vol asemrowende onderwater-ontdekkings. Maar iets bedreig dié toweragtige wêreld … en die enigste manier om dit te beskerm is dalk versteek in stories uit die verlede.
Zandi se lied is ’n bemagtigende en inspirerende storie oor ons verbintenis met die natuur deur Zandile Ndhlovu, Suid-Afrika se eerste swart vroulike vryduik-instrukteur en die stigter
van die Black Mermaid Foundation.
Publication
2023
Format
Epub
Publisher
Pan Macmillan South Africa Children's Books
Excerpt
Illustrator
Katlego Keokgale
There are no reviews for this book yet.