Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in ’n BAIE slegte bui. En as ’n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...
Publication
2013
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Chris Venter
Collection
Kas Vol Monsters
There are no reviews for this book yet.