Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters. Al die monsters is op pad na ’n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om ’n aand lank baba-oppassers vir ’n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees ...?
Publication
2013
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Illustrator
Chris Venter
Collection
Kas Vol Monsters
There are no reviews for this book yet.